Vrijheidsreistoer – Inligting

Hiermee meer inligting rakende die verskeie erfenisbakens op die die Vrijheidsreis. Die volgende punte word oor die algemeen besoek:
•  Slag van Vegkop
•  Liebenbergkoppie (slaap hierdie aand by FAK Udolpho Rivierplaas)
•  Verskeie uitstallings by Udolpho o.a. Anglo-Boere Oorlog uitstalling, Paul Kruger se graf en Penkop Monument, Ouma se Huis, NJ van der Merwe se graf.
•  Doornkloof Museum (Sarel Cilliers se plaas en graf)
•  Kerkenberg – Retief Klip
•  Kaalvoetvrou
•  Bloukrans Monument
•  Bloedrivier Erfenisterrein (Slag van Bloedrivier)

Hieronder meer inligting oor elke besoekpunt:

Vrijheidsreistoer – Inligting

Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0