Nov 4, 2024 | Uncategorized
Vlermuise
Nov 4, 2024 | Uncategorized
INTERNASIONALE DAG TEEN GEWELD EN BOELIEGEDRAG BY SKOLE INGESLUIT KUBERBOELIE INTERNASIONALE DAG TEEN GEWELD EN BOELIEGEDRAG BY SKOLE INGESLUIT KUBER-BOELIE – 7 NOVEMBER ’n Groot aantal skoliere regoor die wêreld staar elke dag skoolgeweld en afknouery in die...
Feb 5, 2024 | Uncategorized
DIE DAMESKRING BERAAD 2023 PANEELBESPREKING – GRIT: Guts, resilience, initiative and tenacity (Aanvoeling/Instink, veerkragtigheid, inisiatief en volharding) Aangebied deur: Magdie de Kock. Wêreldpresident van ”Associated Country Women of the World” Inleiding en...
Nov 15, 2023 | Uncategorized
Gesins- en huishoudelike geweld (Karn Botha) BOODSKAP VAN HOOP VIR MENSE WAT VASGEVANG IS IN ‘N SIRKEL VAN GEWELD ”DIE PAD UIT DIE WOESTYN” Dit is dikwels hoe mense voel wat vasgevang is in ‘n geweldsituasie, geen hoop om uit hierdie dorre woestyn van fisiese- en...
Nov 9, 2023 | Uncategorized
Boeliegedrag GEWELD EN BOELIEGEDRAG IN SKOLE, ASOOK TEEN KUBERBOELIE Meer as die helfte leerders op die skoolbanke het al deurgeloop onder ‘n boelie of boelies! Dit is skrikwekkende syfers en is aan die toeneem. Ouers, onderwysers, grootouers, niemand moet dit...
Nov 6, 2023 | Uncategorized
Paneelbespreking Gerda Odendaal Paneelbespreking Willem Jordaan
Sep 18, 2023 | Uncategorized
AFTREE-OORD OF NIE? Wanneer ‘n mens ouer word, raak dit vir almal ‘n belangrike besluit: moet ek my huis verkoop en na ‘n aftree-oord verhuis? Dit is verkieslik en belangrik dat elke persoon of egpaar self daardie besluit neem. Dit vergemaklik die aanpassing. ...
Mei 12, 2023 | Uncategorized
AANSTELLING VAN NASIONALE KOöRDINEERDER VIR DIE AFRIKAANS 100-VELDTOG Afrikaans vier op 8 Mei 2025 honderd jaar van bestaan as amptelike taal en dié feesvieringe, as deel van die Afrikaans 100-veldtog, gaan landswyd plaasvind. Planne vir dié feesvieringe is bekend...
Nov 8, 2022 | Uncategorized
Afrikaans is veerkragtig en ligvoets: Deel 2 Praatjie gelewer by die Gauteng-Noord Konferensie, 17 September 2022.Saamgestel en aangebied deur Louise Lachenicht. In die Oktober-uitgawe van Klits Klets het ons bewus geword van Afrikaans as klipspringertaal wat veerlig...
Okt 5, 2022 | Uncategorized
Afrikaans is veerkragtig en ligvoets: Deel 1 Praatjie gelewer by die Gauteng-Noord Konferensie, 17 September 2022. Saamgestel en aangebied deur Louise Lachenicht. Hoog op die rotse, daar staan hulle, gebalanseer, vol vertroue. ’n Troppie pragtige klipspringers. Hulle...
Okt 5, 2022 | Uncategorized
Internasionale Dag vir Plattelandse Vroue – 15 Oktober 2022 In 2007 verklaar die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies ’n spesifieke dag wat opgedra word aan plattelandse vroue. Sederdien word dit wêreldwyd op 15 Oktober gevier. Maar hoe raak dit ons as lede...
Okt 7, 2021 | Uncategorized
JOI PRESENTATION
Okt 7, 2021 | Uncategorized
DK Bergsig Koerant 2021 finaal Terugblik op Dameskring Bergsig se Tee op Saterdag 18 September 2021 2020 se Dameskring-tee is vroeg reeds beplan, en almal was baie opgewonde om die opwindende sprekers in aksie te sien. Maar Covid het ook sy ongenadige vingers in...
Sep 9, 2021 | Uncategorized
TAALDAGVIERING BY DIE VOORTREKKERMONUMENT Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) vier Taaldag op 14 Augustus by die Voortrekkermonument. In ‘n ysige koue FAK Liedjietuin, met ‘n warm vuurtjie wat eenkant ‘n bietjie hitte gee, het lojale Afrikaners die...