PANEELBESPREKING: GRIT deur Magdie de Kock

DIE DAMESKRING BERAAD 2023 PANEELBESPREKING – GRIT:  Guts, resilience, initiative and tenacity (Aanvoeling/Instink, veerkragtigheid, inisiatief en volharding)  Aangebied deur: Magdie de Kock. Wêreldpresident van ”Associated Country Women of the World”  Inleiding en...

Gesins- en huishoudelike gedrag

Gesins- en huishoudelike geweld (Karn Botha) BOODSKAP VAN HOOP VIR MENSE WAT VASGEVANG IS IN ‘N SIRKEL VAN GEWELD   ”DIE PAD UIT DIE WOESTYN”   Dit is dikwels hoe mense voel wat vasgevang is in ‘n geweldsituasie, geen hoop om uit hierdie dorre woestyn van fisiese- en...

Boeliegedrag

Boeliegedrag GEWELD EN BOELIEGEDRAG IN SKOLE, ASOOK TEEN KUBERBOELIE Meer as die helfte leerders op die skoolbanke het al deurgeloop onder ‘n boelie of boelies! Dit is skrikwekkende syfers en is aan die toeneem. Ouers, onderwysers, grootouers, niemand moet dit...

Aftree-oord of nie?

AFTREE-OORD OF NIE?  Wanneer  ‘n mens ouer word, raak dit vir almal ‘n belangrike besluit:  moet ek my huis verkoop en na ‘n aftree-oord verhuis?  Dit is verkieslik en belangrik dat elke persoon of egpaar self daardie besluit neem. Dit vergemaklik die  aanpassing. ...

NASIONALE KOöRDINEERDER VIR DIE AFRIKAANS 100-VELDTOG

AANSTELLING VAN NASIONALE KOöRDINEERDER VIR DIE AFRIKAANS 100-VELDTOG Afrikaans vier op 8 Mei 2025 honderd jaar van bestaan as amptelike taal en dié feesvieringe, as deel van die Afrikaans 100-veldtog, gaan landswyd plaasvind. Planne vir dié feesvieringe is bekend...

Taalpraatjie deur Louise Lachenicht – Deel 2

Afrikaans is veerkragtig en ligvoets: Deel 2 Praatjie gelewer by die Gauteng-Noord Konferensie, 17 September 2022.Saamgestel en aangebied deur Louise Lachenicht. In die Oktober-uitgawe van Klits Klets het ons bewus geword van Afrikaans as klipspringertaal wat veerlig...

Taalpraatjie deur Louise Lachenicht – Deel 1

Afrikaans is veerkragtig en ligvoets: Deel 1 Praatjie gelewer by die Gauteng-Noord Konferensie, 17 September 2022. Saamgestel en aangebied deur Louise Lachenicht. Hoog op die rotse, daar staan hulle, gebalanseer, vol vertroue. ’n Troppie pragtige klipspringers.  Hulle...

Internasionale Dag vir Plattelandse vroue

Internasionale Dag vir Plattelandse Vroue – 15 Oktober 2022  In 2007 verklaar die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies ’n spesifieke dag wat opgedra word aan plattelandse vroue.  Sederdien word dit wêreldwyd op 15 Oktober gevier. Maar hoe raak dit ons as lede...

DK Durbanville Bergsig Koerant

DK Bergsig Koerant 2021 finaal Terugblik op Dameskring Bergsig se Tee op Saterdag 18 September 2021  2020 se Dameskring-tee is vroeg reeds beplan, en almal was baie opgewonde om die opwindende sprekers in aksie te sien.   Maar Covid het ook sy ongenadige vingers in...

TAALDAGVIERING DEUR DIE GHA

TAALDAGVIERING BY DIE VOORTREKKERMONUMENT Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) vier Taaldag op 14 Augustus by die Voortrekkermonument.  In ‘n ysige koue FAK Liedjietuin, met ‘n warm vuurtjie wat eenkant ‘n bietjie hitte gee, het lojale Afrikaners die...

Jy en jou kosbare roos-goud juwele.

Jy en jou kosbare roos-goud juwele binne-in jou siel – Deel 1 (Nadia Oberholzer – Bet Seber) Jy en jou kosbare roos-goud juwele binne-in jou siel – Deel 2 (Nadia Oberholzer – Bet...

Oefen jou brein

2021.OEFEN JOU BREIN OEFEN JOU BREIN Inleiding Jou brein, net soos jou lyf, raak lui as dit nie gereeld gebruik word nie. Die goeie nuus is egter dat dit eenvoudiger is as wat jy dink om elke dag aan te pak met ʼn brein wat wakker en skerp is. Jou brein is buigbaar •...

Dissipline: Buig of breek ons die boompies?

Dissipline: Buig of breek ons die boompies?Dissipline. Buig of breek Soms begin ek met iets net om halfpad te besef ek het dalk bietjie meer afgebyt as wat ek kan kou. Dissipline en strafstelsels in die huis en skole was so iets. Al my vrae rondom hierdie onderwerpe...

VROUEDAG 2020

Die Dameskring President: Vrouedag Boodskap 2020 Coreen King wens elke vrou ‘n geseende Vrouedag toe, met die tema: Plant ‘n blomtuin in jou kop....

GESPREKSARTIKELS

Gespreksdokument van Kleinmondtak AFRIKAANS: REISIGERS NA MôRE/OP REIS MET AFRIKAANS As reisigers na môre moet ons dink aan die taal wat ons praat en waarin ons kommunikeer. Paul Kruger het gesê:”wat goed en edel uit die verlede is, moet as inspirasie vir die toekoms...

GRENDELSTORIES

COVID-19 STORIE Riana Conradie, UB-lid Wes-Kaap 2 gesels met Dr. Ilne Portwig, mediese praktisyn en DK-lid in Wellington. Dr. Ilne vertel van haar ervaring met die Covid-19 virus, die simptome en hoe sy haarself behandel het.  Sy vertel ook hoe haar gemoedstoestand...

Nasionale Biddag vir gesinne

Nasionale biddag vir gesinne 2020 Die Dameskring roep gesinne op om saam te bid op Sondag  17 Mei 2020 Kerkgeboue se deure is toe, byeenkomste is gestop…   Maar nou kan ons kerk wees, kerk leef – hier in my gesin.  Gesinne kry swaar in hierdie buitengewone...

Konferensie Limpopo

Limpopo hou ‘n Roerbraai-Konferensie                                        ‘n Lekker kuier geleentheid by Metsi-Metsi buite Nylstroom. Sprekers was:  Marianne Breytenbach  (Omroeper by Pretoria FM)                                                               ...

Konferensie Natal

DAMESKRING (DUNDEE) GEBIEDSKONFERENSIE 14 SEPTEMBER Die Presidente van Dameskring, Coreen King, het ons by die Gebiedskonferensie besoek, saam met die Uitvoerende Bestuurslid vir hierdie streek, Sophia Herman. Ons spreekster vir die oggend was ‘n Noord-Nataller en...

Konferensie Vrystaat Noord en Oos

VRYSTAAT HOU KONFERENSIE IN RIEBEECKSTAD As UB-lid voel ek innig dankbaar teenoor Welkom en Riebeeckstad se DK-takke vir  die Konferensie wat hulle so suksesvol aangebied het. Bethlehem het ‘gees’ gebring met ‘n Meksikaanse tema.  Kroonstad het dit ook baie saam met...

Konferensie Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes

GEBIEDSKONFERENSIE VRYSTAAT SENTRAAL/SUID, NOORD-KAAP,  STELLA EN KLERKSDORP OP 07 SEPTEMBER 2019 TE BLOEMFONTEIN ‘n Wonderlike lente-oggend vol geur, vrolikheid en kleur word ‘n nog mooier onthou geleentheid saam met Dameskringvriendinne, oues asook splinternuwes!...

Konferensie Oos-Kaap

Gebied 3 & Gebied 13 van Die Dameskring het op 24 Augustus 2019 ‘n uiters suksesvolle Dameskring oggend aangebied.  Bonné de Bod, filmmaker van STROOP, het met die dames kom gesels oor die maak van die film STROOP.  Daar was 112 dames teenwoordig by die...

Konferensie Wes-Kaap

Wes-Kaap 1 en 2 het ‘n heerlike Konferensie saam met Helpende Hand Wes-Kaap by Langkloof Roosplaas in Wellington distrik gehad.  Die geleentheid het getuig van goeie samewerking. Alida Kruger Melkbaaitak is as Wes Kaap 1 se Vrou van Formaat aangewys.  Haar...

Konferensie Gauteng-Suid en Noordwes

DINK SLIM – Gebiedskonferensie  Gauteng-Suid Op 12 Oktober 2019 het 74 gaste ‘n geslaagde konferensie met die tema DINK  SLIM bygewoon.  Gasspreker Barend La Grange, bedryfshoof van South Africa Day het die gehoor geïnspireer om verantwoordelikheid te...

Klits Klets (November 2019)

Ek het ‘n bietjie gaan kyk hoe lyk die vrou van vandag.  Sy het definitief drome, passies en potensiaal, maar is tog soms onvervuld.  Sy staan in die linkerhand met die wysheid van ouds. Die generasie wat ‘n moederlike steunpilaar van ‘n huisvrou was. Sy was sterk, sy...

Waardes Werkwinkel 2019

Gebied noGebiedUitvoerende BestuurslidWerkwinkel datumPlek12GAUTENG-SUIDElphi Taljaard08 Junie Heidelberg1WES-KAAP 1Hanlie Visser17 AugustusWellington, Langeberg Roosplaas2WES-KAAP 2Riana Conradie17 AugustusWellington, Langeberg...
Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0