Publikasies

Klits Klets Maart 2020

  Hoe pragtig is die tema van die Vroue- wêreldbiddag nie!  Dit lees: “Neem jou slaapmat op en loop!”  Dit pas so mooi  aan  by ons beraadtema.  Dit vra aksie en verander jou persepsie! Vandag is dit die 29ste Februarie. Wow, dis skrikkeljaar!  Skielik het ek die...

Klits Klets (Januarie 2020)

Klits Klets (Januarie 2020)

Aan die einde van 2019 kyk ek na my dagboek.  Di's vol geskryf, blaaie krul om, take is afgemerk, ander oorgedra.  My dagboek is gelééf.  Dit lyk soos ek voel….. moeg en afgerem. Ek trek my nuwe dagboek vir 2020 nader.  Die blaaie lê nog perfek op mekaar.  Ek maak dit...

Mandjie
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0