DIE DAMESKRING BERAAD 2023
PANEELBESPREKING – GRIT: Guts, resilience, initiative and tenacity
(Aanvoeling/Instink, veerkragtigheid, inisiatief en volharding)
Aangebied deur: Magdie de Kock. Wêreldpresident van ”Associated Country Women of the World”
Inleiding en bekendstelling van my werk as die Wêreldpresident van ACWW:
Ek het die wonderlike voorreg om vir die afgelope 10 jaar op die Raad van Trustees van die grootste vroue-organisasie in die wêreld te dien – die afgelope 4 jaar as Wêreldpresident, en pas her-verkies vir nog ’n termyn van drie jaar.
GRIT DIE DAMESKRINGBERAAD 2023 (Magdie de Kock)