Serp – Dameskring (langwerpig)
Original price was: R200,00.R122,00Current price is: R122,00.
9 in stock
Hierdie veelkleurige Dameskring-serpie bevat skakerings van Dameskring se maroen en blou, met ʼn unieke patroon wat spesiaal vir Dameskring ontwerp is. Ja, DK-vriendin dra jou DK-serpie!
