Geverfde kaartjie 6

R20,00

SKU: DKLED04-06 Kategorieë: ,

Henna het as plaasdogter grootgeword. Haar pa het haar eerste stel verf gekoop en as 13 jarige haarself geleer verf. Sy neem Kuns as vak by Hoërskool Nigel. Henna het vir meer as 30 jaar 'n Blombesigheid bedryf. Kuns was in haar familie. Haar moeder het die mooiste trourokke gemaak en koeke gebak. Henna is ook 'n borduurder van formaat en het onder andere Kruinsig Hoërskool se vlag en 5Sai se embleem geborduur. Henna is ook 'n breister wat vir haar kinders dekens brei. Op 79 jarige ouderdom is sy besig met 'n ligte grys deken! Henna het al hierdie kleurvolle kaartjies geskilder. Elke kaartjie is eindelik 'n kunswerk in eie reg. (Gelde gaan aan Die Dameskring.)

Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0