Kaartjie (vrolike patrone) 8

Original price was: R15,00.Current price is: R10,00.

SKU: ZERKP08 Kategorieë: ,

ʼn Verskeidenheid van vrolike kaartjies met verskillende patrone, spesiaal vir Die Dameskring in DK-kleure ontwerp. Afmetings van die kaartjies is 10 cm x 10 cm. Binne is die kaartjie leeg vir jou eie spesiale boodskap.

Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0