Kaartjies met lynsketse van formidabele vroue. Op die agterkant van die kaartjies is ʼn kort opsomming van die besondere vrou. Die binnekant van die kaartjie is leeg. Afmetings 10 cm x 10 cm. Gee hierdie kaartjie vir ʼn spesiale vrou, suster of vriendin.