Almal ken seker die speletjie "kringetjies en kruisies". Die Dameskring het nou haar eie Dameskringetjies en kruisies-speletjie. Kritiese denke, hedendaagse gonswoord en een van die belangrikste denkvaardighede, is die evaluering van inligting met ‘n ingeligte, nuuskierige, rasionele en oopkop ingesteldheid. Speletjies soos "kringetjies en kruisies" bevorder kritiese denke. 'n Lekker speletjie vir ouma's en kleinkinders.