Morals for Minors

R120,00

SKU: DAMWB02 Kategorieë: ,

Die Dameskring beywer haar vir die vaslegging van Christelike waardes in elke kind in Suid-Afrika. Omvattende werkwinkels word landswyd aangebied waar ouers, grootouers en onderwysers opgelei en toegerus word om as padwysers kinders te begelei na ‘n beter toekoms.Die handleiding, Waardes vir Woelwaters, is in Afrikaans geskryf deur ‘n arbeidsterapeut met meer as twintig jaar ondervinding. Die keuse van praktiese aktiwiteite en idees is grootliks gegrond op kliniese ervaring met jong kinders, hul ouers en opvoeders.

Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0