Hoe pragtig is die tema van die Vroue- wêreldbiddag nie! Dit lees: “Neem jou slaapmat op en loop!” Dit pas so mooi aan by ons beraadtema. Dit vra aksie en verander jou persepsie!
Vandag is dit die 29ste Februarie. Wow, dis skrikkeljaar! Skielik het ek die begeerte om iets spesiaal van die dag te maak. Met soveel min ure in ons dag, het ek nou 24 uur ekstra.