Die Dameskring is geaffilieer by die ACWW.  Een van hulle fokusareas is ook die 16 dae aktivisme teen geweld teen vroue en kinders. Ingesluit is materiaal wat hulle aangebied het vir ons gebruik in die veldtog op hande.

 

Baie dankie aan Leanda E Le Cornu, Trustee and Area President for Southern Africa

Associated Country Women of the World

Stuk 1
Geweld teen vroue en kinders
Stuk 2
Die verskillende vorme van geweld
Stuk 3
Verkragting
Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0