Gentle Foaming Facewash

FOAMING gesigwas

Die gesigseep is geformuleer met sagte eko-vriendelike reinigingsmiddele, naamlik aloe vera, ‘n unieke herwinde olyfekstrak en essensiële olies. Die produk reinig die vel met sorg om dit verfris en sag te laat voel. Dit verwyder ook grimering en suiwer verstopte porieë.

BESTANDDELE: Aqua, Glycerin, Aloe Barbadensis Leaf Juice, Sodium/Disodium Cocoyl Glutamate, Decyl Glucoside, Cocoamidopropyl Betaine, Glyceryl Oleate, Coco Glucoside, Olea Europaea (Olive) Fruit Extract, Dehydroacetic Acid, Benzyl Alcohol, Juniperus Communis Fruit Oil, Rosa Species

R150,00

SKU: OLYF05 Kategorieë: ,
Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0