Hydrating Spritz

HYDRATING Spritz velsaamtrekmiddel/velverfrisser

Hierdie sorgvuldig-geformuleerde vitamien-verrykte en pH-gebalanseerde saamtrekmiddel / Ā velverfrisser trek die vel sagkens saam terwyl dit verfris en bevogtig. Dit verwyder ook die laaste spore van onsuiwerhede en grimering wat die vel skoon en helder laat sodat al die aktiewe bestandele in die serum en room geabsorbeer kan word.

BESTANDDELE: Rosa Damascena Flower Water, Hamamelis Virginiana (Witch Hazel) Water, Aloe Barbadensis Leaf Juice, Panthenol (Pro-vitamin B5), Niacinamide (Vitamin B3), Olea Europaea (Olive) Fruit Extract, Dehydroacetic Acid, Benzyl Alcohol, Allantoin, Sodium benzoate, Potassium sorbate, Gluconalactone, Calcium gluconate

R135,00

SKU: OLYF06 Kategorieƫ: ,
Mandjie
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0