Infinite Moisturising Cream
INFINITE room
Die INFINITE room vir ‘n gebalanseerde vel of waar ‘n vel geneig is tot infeksie (bv. hormoon wisseling) is verryk met antioksidante en vitamiene vir ‘n stralende, sagte, gevoede en bevogtigde vel. Die sorgvuldige kombinasie van bestanddele kan kragtige antioksidanteienskappe vir natuurlike sonbeskerming bied. Dit kan ook sirkulasie en selvernuwing bevorder, kollageen metabolisme stimuleer, velbevogtiging onderhou, velstruktuur en elastisiteit ondersteun en egalige velkleur verbeter.
BESTANDDELE: Aqua, Caprylic/Capric Triglyceride, Persia Gratissima (Avocado) Oil, Cocos Nucifera (Coconut) Oil, Butyrospermum Parkii (Shea Butter), Cetearyl Olivate, Sorbitan Olivate, Niacinamide, Olea Europaea (Olive) Fruit Extract, Dehydroacetic Acid, Benzyl Alcohol, Sodium Hyaluronate
R350,00