Maak ʼn bydrae tot die beursfonds
R50,00
Die Dameskring het sedert 2010 ʼn eie Beursfonds vir studente waarmee onder andere DK-lede se kinders en kleinkinders finansieel ondersteun word. DK-lede kan jaarliks ʼn vrywillige bydrae van R50 tot die fonds maak. Studente word volgens sekere kriteria geselekteer. ʼn Bydrae kan tot die Beursfonds van Dameskring gemaak word.