Mosterdsous
R50,00
Heerlike Mosterdsous, 350 ml @ R50 elk beskikbaar. Die rakleeftyd is drie maande. Wanneer dit oopgemaak is, kan dit nog lank in die yskas hou. Dit is 'n ideale geskenk vir Kersfees, Vadersdag of sommer net ʼn bederfgeskenk vir die gasvrou wat jou vir ete genooi het! Anne-Marie Fourie