Gebied 3 & Gebied 13 van Die Dameskring het op 24 Augustus 2019 ‘n uiters suksesvolle Dameskring oggend aangebied. Bonné de Bod, filmmaker van STROOP, het met die dames kom gesels oor die maak van die film STROOP. Daar was 112 dames teenwoordig by die geleentheid.