AANSTELLING VAN NASIONALE KOöRDINEERDER VIR DIE AFRIKAANS 100-VELDTOG

Afrikaans vier op 8 Mei 2025 honderd jaar van bestaan as amptelike taal en dié feesvieringe, as deel van die Afrikaans 100-veldtog, gaan landswyd plaasvind. Planne vir dié feesvieringe is bekend gemaak by ʼn funksie wat op Maandag, 8 Mei 2023 by Kleinkaap in Centurion gehou is.
Die oorsigkomitee van die Afrikaans 100-veldtog is op soek na ʼn persoon wat as nasionale koördineerder vir hierdie veldtog kan optree. Die persoon sal op ʼn vastetermynkontrakbasis vir 24 maande aangestel word vanaf 1 Julie 2023 tot 30 Junie 2025. Die tydperk van 1 Julie 2023 tot 31 Desember 2023 sal op ʼn halfdagbasis wees.

Vir meer inligting:

Afrikaans 100 Nasionale Koördineerder finaal

Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0