Hap&Snap

Die kosspeletjie vir kinders het keusevrae en vrae waarop antwoorde gegee moet word. Daar is ook ʼn aantal vrae wat Afrikaanse idiome of uitdrukkings bevat. Die speletjies is vir laerskoolkinders van graad 3 tot 6. ‘n Lekker aktiwiteit vir ‘n ouma om met die kleinkinders te doen.

R95,00

SKU: SPEEL01 Kategorieë: ,
Mandjie0
Daar is geen produkte in jou mandjie nie.
Kyk nog rond
0