Aug 6, 2021 | Uncategorized
Jy en jou kosbare roos-goud juwele binne-in jou siel – Deel 1 (Nadia Oberholzer – Bet Seber) Jy en jou kosbare roos-goud juwele binne-in jou siel – Deel 2 (Nadia Oberholzer – Bet...
Mei 12, 2021 | Uncategorized
Coreen Biddag vir gesinne 2021 D1
Mei 12, 2021 | Uncategorized
Mei 10, 2021 | Uncategorized
Nadia se storie
Apr 9, 2021 | Uncategorized
Jesus se kruisiging
Mar 8, 2021 | Uncategorized
Troos wat troos deur Lina du Plessis Bergsigtak
Mar 8, 2021 | Uncategorized
Fondamente deur Lina du Plessis...
Mar 2, 2021 | Uncategorized
2021.OEFEN JOU BREIN OEFEN JOU BREIN Inleiding Jou brein, net soos jou lyf, raak lui as dit nie gereeld gebruik word nie. Die goeie nuus is egter dat dit eenvoudiger is as wat jy dink om elke dag aan te pak met ʼn brein wat wakker en skerp is. Jou brein is buigbaar •...
Feb 25, 2021 | Uncategorized
Dissipline: Buig of breek ons die boompies?Dissipline. Buig of breek Soms begin ek met iets net om halfpad te besef ek het dalk bietjie meer afgebyt as wat ek kan kou. Dissipline en strafstelsels in die huis en skole was so iets. Al my vrae rondom hierdie onderwerpe...
Okt 7, 2020 | Uncategorized
Gespreksdokument van Kleinmondtak
Aug 7, 2020 | Uncategorized
Die Dameskring President: Vrouedag Boodskap 2020 Coreen King wens elke vrou ‘n geseende Vrouedag toe, met die tema: Plant ‘n blomtuin in jou kop....
Jul 8, 2020 | Uncategorized
Gespreksdokument van Kleinmondtak AFRIKAANS: REISIGERS NA MôRE/OP REIS MET AFRIKAANS As reisigers na môre moet ons dink aan die taal wat ons praat en waarin ons kommunikeer. Paul Kruger het gesê:”wat goed en edel uit die verlede is, moet as inspirasie vir die toekoms...
Jul 8, 2020 | Uncategorized
COVID-19 STORIE Riana Conradie, UB-lid Wes-Kaap 2 gesels met Dr. Ilne Portwig, mediese praktisyn en DK-lid in Wellington. Dr. Ilne vertel van haar ervaring met die Covid-19 virus, die simptome en hoe sy haarself behandel het. Sy vertel ook hoe haar gemoedstoestand...
Mei 7, 2020 | Uncategorized
Dameskring Kleinmond Gedenkfees Album – 18 Februarie...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
Nasionale biddag vir gesinne 2020 Die Dameskring roep gesinne op om saam te bid op Sondag 17 Mei 2020 Kerkgeboue se deure is toe, byeenkomste is gestop… Maar nou kan ons kerk wees, kerk leef – hier in my gesin. Gesinne kry swaar in hierdie buitengewone...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
Mpumalanga Gebiedskonferensie
Apr 28, 2020 | Uncategorized
Limpopo hou ‘n Roerbraai-Konferensie ‘n Lekker kuier geleentheid by Metsi-Metsi buite Nylstroom. Sprekers was: Marianne Breytenbach (Omroeper by Pretoria FM) ...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
DAMESKRING (DUNDEE) GEBIEDSKONFERENSIE 14 SEPTEMBER Die Presidente van Dameskring, Coreen King, het ons by die Gebiedskonferensie besoek, saam met die Uitvoerende Bestuurslid vir hierdie streek, Sophia Herman. Ons spreekster vir die oggend was ‘n Noord-Nataller en...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
VRYSTAAT HOU KONFERENSIE IN RIEBEECKSTAD As UB-lid voel ek innig dankbaar teenoor Welkom en Riebeeckstad se DK-takke vir die Konferensie wat hulle so suksesvol aangebied het. Bethlehem het ‘gees’ gebring met ‘n Meksikaanse tema. Kroonstad het dit ook baie saam met...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
GEBIEDSKONFERENSIE VRYSTAAT SENTRAAL/SUID, NOORD-KAAP, STELLA EN KLERKSDORP OP 07 SEPTEMBER 2019 TE BLOEMFONTEIN ‘n Wonderlike lente-oggend vol geur, vrolikheid en kleur word ‘n nog mooier onthou geleentheid saam met Dameskringvriendinne, oues asook splinternuwes!...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
Gebied 3 & Gebied 13 van Die Dameskring het op 24 Augustus 2019 ‘n uiters suksesvolle Dameskring oggend aangebied. Bonné de Bod, filmmaker van STROOP, het met die dames kom gesels oor die maak van die film STROOP. Daar was 112 dames teenwoordig by die...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
Wes-Kaap 1 en 2 het ‘n heerlike Konferensie saam met Helpende Hand Wes-Kaap by Langkloof Roosplaas in Wellington distrik gehad. Die geleentheid het getuig van goeie samewerking. Alida Kruger Melkbaaitak is as Wes Kaap 1 se Vrou van Formaat aangewys. Haar...
Apr 28, 2020 | Uncategorized
DINK SLIM – Gebiedskonferensie Gauteng-Suid Op 12 Oktober 2019 het 74 gaste ‘n geslaagde konferensie met die tema DINK SLIM bygewoon. Gasspreker Barend La Grange, bedryfshoof van South Africa Day het die gehoor geïnspireer om verantwoordelikheid te...
Apr 28, 2020 | Gauteng
Katherine van Schalkwyk, DK-lid by Glenstantia tak, is op die onlangse DK Gebied 11 en Noord Wes Konferensie aangewys en vereer as “Vrou van Formaat” Katherine is 83 jaar gelede in die Delareyville distrik gebore en groei op aan die oewers van Baberspan, in die Noord...
Apr 23, 2020 | Vrou van formaat
Dit is vir my ‘n groot eer en voorreg om ons Vrou van Formaat 2020 aan u bekend te maak. Die chirurg Liana Roodt het 10 jaar gelede ‘n projek begin waar dokters in hul vrye tyd operasies uitvoer op borskankerlyers wat op behandeling wag. Liana se projek, Project...
Apr 22, 2020 | Klits Klets
Hoe pragtig is die tema van die Vroue- wêreldbiddag nie! Dit lees: “Neem jou slaapmat op en loop!” Dit pas so mooi aan by ons beraadtema. Dit vra aksie en verander jou persepsie! Vandag is dit die 29ste Februarie. Wow, dis skrikkeljaar! Skielik het ek die...
Mar 13, 2020 | Klits Klets
Aan die einde van 2019 kyk ek na my dagboek. Di’s vol geskryf, blaaie krul om, take is afgemerk, ander oorgedra. My dagboek is gelééf. Dit lyk soos ek voel….. moeg en afgerem. Ek trek my nuwe dagboek vir 2020 nader. Die blaaie lê nog perfek op mekaar. Ek...
Mar 13, 2020 | Taknuus
Eersteling-tak, Nelspruit se Besprekingsdokument vir Februarie. Omdat die val van die Berlynse Muur 30 jaar gelede, op 9 November verlede jaar herdenk is, het ek die onderstaande gespreksdokument op ons Februarie-vergadering aangebied. ‘n Lewendige bespreking het...
Nov 28, 2019 | Uncategorized
Ek het ‘n bietjie gaan kyk hoe lyk die vrou van vandag. Sy het definitief drome, passies en potensiaal, maar is tog soms onvervuld. Sy staan in die linkerhand met die wysheid van ouds. Die generasie wat ‘n moederlike steunpilaar van ‘n huisvrou was. Sy was sterk, sy...
Apr 26, 2019 | Uncategorized
Gebied noGebiedUitvoerende BestuurslidWerkwinkel datumPlek12GAUTENG-SUIDElphi Taljaard08 Junie Heidelberg1WES-KAAP 1Hanlie Visser17 AugustusWellington, Langeberg Roosplaas2WES-KAAP 2Riana Conradie17 AugustusWellington, Langeberg...
Apr 11, 2019 | Uncategorized
Apr 11, 2019 | Uncategorized
GEBIEDSKONFERENSIES 2019 Gebied no Gebied Uitvoerende Bestuurslid Konferensie datum Plek 8 MPUMALANGA Thea Janse van Rensburg 6 Julie Nelspruit 9 LIMPOPO Susan le Roux 13 Julie Nylstroom 1 WES-KAAP 1 Hanlie Visser 17 Augustus Wellington, Langeberg...
Feb 6, 2019 | Jongste Nuus
Die besoek aan die Voortrekkermonument was ‘n belewenis! Vir sommige ‘n eerste ervaring. Om ons aangrypende geskiedenis – ook die “voetspore” van vreeslose vroue – sáám met spesiale vriendinne te beleef, was ‘n voorreg. Die...